Childhood Diseases

Question
Posted by: Elsabie | 2012-11-04

Q.

KNOP IN LINKERKANT VAN DIE NEK - 6JARIGE SEUN

Ek is bekommerd oor ''n knop wat ontwikkel het in my 6jarige seuntjie se nek, ek het dit vanoggend opgemerk, hy het die week
gekla van nekpyn. Soos die dag gevorder het, het knop aansienlik vergroot. Wat kan dit wees? Moet ek hom dokter toe vat of is dit net ontsteking?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is seker 'n vergrote limfklier/limfnode. Hierdie swelsel is of as gevolg van 'n ontsteking of miskien 'n ander rede. Dit is beslis nodig om hom dokter toe te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.