Childhood Diseases

Question
Posted by: E Olivier | 2009/07/30

Q.

Knop in bors

Hallo Dokter.

My dogtertjie word binnekort 8 jaar oud. Sy het die laaste paar dae ' n knop in haar regterkantste bors wat mens duidelik kan voel. Daar is nie sigbare tekens van inflammasie nie, sy sê  ook dat die knop gladnie seer is nie. Die dokter het antibiotika voorgeskryf vir sinus en sê  dit kan ook help vir die knop in haar bors indien dit agv inflammasie is. Sy drink al 2 maande lank Microcidal vir ' n fungal infeksie op haar kopvel. Die dokter vermoed die Griseofulvin daarin kan moontlik die effekte van estrogeen naboots, en van daar die knop in haar bors.
Kan dit ' n moontlikheid wees of moet ons nog verder ondersoek
instel na die ontstaan van die knop?


Baie dankie vir die raad en hulp.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie swelsel van jou dogter se een bors is normaal en is heel moontlik net die eerste teken van 'n vroee puberteit. Daar is geen rede vir verdere ondersoek nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.