Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2012-01-11

Q.

Knock-Knees

My seuntjie is 2jr en 2maande oud. Ek het hom gister by ons GP gehad omdat ek vermoed dat hy knock knees het. Ons het toe plate gaan neem. Die verslag sê  die heup belynings en die femurkoppe is normaal, sowel as die knie epifisiale ontwikkeling en dat daar geen benige deformiteite is nie. Die verslag sê  wel die knieë  vertoon ''''n genu valgus belyning. Die GP sê  toe geen operasie of wat ook al is nodig nie, maar dat ons wel na ''''n fisioterapeut toe moet gaan vir oefeninge vir hom. My vrae is: Ek lees op die internet dat knock-knees meestal normaal is by 2-jariges. Wat nou met ons geval? Tweedens, ons medies dek nie ''''n fisioterapeut nie. Waar kan ek ''''n lys kry van oefeninge wat ons met hom kan doen? Hy is 100% gesond, nie oorgewig nie en geen beensiektes nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy is heeltemal reg, 'knock knees' of genu valgum kom baie dikwels voor onder kinders van hierdie ouderdom.Die rede is gewoonlik as gevolg van platvoete [flat feet] Dit is belangrik dat hy goeie kwaliteit skoene vir kinders dra met goeie 'arch supports' Hy moet elke dag oefeninge doen om die 'arch' van sy voete sterker te maak.Een van die beste oefeninge is om potlode met sy tone op te tel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Carla | 2012-01-11

Ek wil net byvoeg dat dit nooit so was nie

Reply to Carla

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.