Childhood Diseases

Question
Posted by: Heidi | 2008/10/13

Q.

klierkoors verlede

Hello dokter

My seuntjie is die einde van die maand 3. Hy het ' n verlede van baie erge klierkoors en ook bloedarmoede. Die Dokters het op 2 maande en op 2 jaar vermoed dat hy leukemia kan hê , maar het geotets en als was gelukkig negatief. Hy het weer hö e koors en is verskiklik bleek.

Het hom by die dokte gehad en hy het Clarihexal, Preflam en Chela-fer voorgeskryf, Ek kan verstaan hoekom die antibiotika en die chela-fer nodig is, maar is dit werklik nodig vir kortisoon.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is uiters belangrik om eers 'n vaste diagnose hier te maak van jou seuntjie se siekte. Ek is glad nie gelukkig oor die feit dat hy op hierdie medisyne gesit is sonder dat 'n bloed toets eers gedoen is.Ek stem ook saam met jou dat ek geen rede kan sien vir kortisoon behandeling. Gaan asb terug na die dokter en vra dat hy/sy minstens 'n bloed telling en tots vir klierkoors [monospot] moet doen voordat al hierdie medisyne voorgeskryf word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.