Childhood Diseases

Question
Posted by: JOLENE | 2011/07/06

Q.

KLIERKOORS

My seuntjie is 2,hy het klierkoors, hoe gevaarlik is dit vir sy ouderdom? Enige goeie raad?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Klierkoors kom baie dikwels voor in hierdie ouderdoms groep.Dit is nie 'n gevaarlike siekte nie maar dit kan kinders baie siek, koorsig en lusteloos laat voel.Daar is geen spesifieke behandeling vir klierkoors nie. Dit gaan vanself verby maar kinders mag partykeer weke neem voordat hulle weer gesond is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Dedre | 2011/08/26

My dogtertjie is 6 en het klierkoors. Is dit aansteeklik? Hoe lnak moet sy by die huis gehou word?

Reply to Dedre

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.