Childhood Diseases

Question
Posted by: Esmé  Vosloo | 2011/03/07

Q.

KLIERE

My seuntjie van 4 en ''n half het ''n klier agter sy een oortjie vandat hy al bitter klein is. Ek het nou agtergekom dat daar kliere in die agterkant van sy kop ook is. Ek het hom al voorheen gehad by sy pediater daaroor en daarna is hy gestuur vir allergie toetse, kan die kliere daar wees a.g.v sy allergieë ? Dit het nog nooi heeltemal verdwyn nie. Is net somtyds groter as ander kere.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kliere agter die nek en die ore vergroot gewoonlik as gevolg van 'n ontsteking van die kopvel of 'n oor onsteking. Dit kan baie lank neem na die onsteking voor dat die swelsel weer verdwyn. Wat belangrik is is dat die kliere nie baie groot is en dat hulle ook nie beide kante van die nek of onder die arms opswel nie.Wat ook belangrik is is dat jou seuntjie gesond lyk en normaal speel en nie koorsig is nie.Kliere swel nie op as gevolg van allergiee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014/05/08

My seun is nou 7 jaar oud hy het koors neus loop, hoes. En dan agter sy een oor het hy n knop dit voel soos twee onder mekaar. Is dit dalk kliere wat geswel is. Hy drink antibiotic al 7dae. Ek soek raad. Dis baie seer as hy op die oor le

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.