Childhood Diseases

Question
Posted by: Wendy | 2010-07-29

Q.

Kliere

Hi dokter. My seuntjie is `n jaar en ses maande oud. Ek het ontdek dat hy opgeswelde kliere het in die nek aan albei kante, so 3 tot 4 aan elke kant. Dis asof dit dik lugbabbeltjies is en beweeg as mens liggies aan dit raak. Is dit kliere en wat veroorsaak dit? Moet ek bekommerd wees en wat skryf dokter voor moet ek doen? Op die oomblik gee ek hom Sinuclear vir kinders, want hy het `n " drip"  in die aand. Groete Wendy

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie kliere in die nek swel gewoonlik op as gevolg van 'n keel of mangel onsteking. Hulle kan vir twee of drie maande vergroot bly.Daar is gewoonlik geen rede vir kommer net solank hierdie kliere nie skielik groter of harder word nie.Sinuclear bevat pseudoephedrine en word nie vir kinders jonger as 2 jaar voorgeskryf nie.Gebruik liewers soutwater druppels bv Salex soggens en saans.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Karien Allers | 2010-10-11

16 mnd baba knop links in nek +- 1cm indiameter,

Reply to Karien Allers

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.