Childhood Diseases

Question
Posted by: charm | 2008/08/04

Q.

kliere

my baba se kliere in haar nek en lieste is effe geswel. het bloed laat trek maar nog nie uitslae gekry. waarvoor toets hul bloed en wat kan fout wees

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Swelsel van die nek kliere kan heeltemal normaal wees in babas maar die geswelde kliere in haar lieste is nie gewoonlik deel van hierdie normale patroon nie. Swelsel van die kliere in beide areas kom voor in sekere virus ontstekings soos klierkoors of bakteriese siektes soos streptococcosis.Daar kan ook ander redes wees vir hierdie verskynsel, maar wag eers vir die uitslae van die bloed toets.Dit behoort baie gou beskikbaar te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: GIDEON | 2008/08/29

My seun het kliere in sy nek. Hy het die dokter gaan sien, bloed is getoets en volgens dokter kan hy net vitamines gebruik om dit te herstel. Is daar enige medikasie vir dit.

Reply to GIDEON

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.