Childhood Diseases

Question
Posted by: Ane Matthee | 2011/03/03

Q.

Klien kliertjie bo die sleutelbeen

My dogtertjie van 6jaar het n geswerlde kliertjie net bo haar sleutelbeen. Sy is tans siek het sinus gepaard met koors. Die kliertjie is al n tydtjie daar. Sy is n opgewekte en vol lewe. Dit is ongeveer bietjie groter as n vuurhoudtjie koppie.

Het ek rede om te worry, kan dit wees van die sinus.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat hierdie kliertjie bo jou dogter se sleutelbeen as gevolg van haar sinus onsteking is nie. Hierdie kliere het gewoonlik te doen met ontsteking in die borskas of maag. Ek raai aan dat sy deur haar dokter ondersoek moet word want dit is selde dat hierdie kliere in kinders opswel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.