Childhood Diseases

Question
Posted by: Bekommerd | 2012-11-06

Q.

Kleuter se magie

Ek wil net seker maak of ek bekommerd moet wees of nie. My seuntjie is 5 jaar 8 maande oud en in die kleutersklool. Hy eet normaal, maar kla gedurig dat sy magie pyn. Sy magie is ook baie winderig, ook as hy slaap in die nag. Hy het gereeld ''n loop magie, maar nie altyd nie. Hy is normaal gebou ook. Ons eet nie sterk gekruiede kos nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk asof daar beslis 'n probleem hier is.Wat goeie nuus is is dat hy normaal gebou is en ek neem aan dat sy gewig ook normaal is vir sy ouderdom. Sy simptome is miskien as gevolg van wurm ontsteking veral deur 'giardia lamblia'. 'n Laktose of koring of gluten intoleransie is ook moontlike redes vir sy simptome. Die beste sal wees om sy pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.