Childhood Diseases

Question
Posted by: THEA | 2009/10/05

Q.

KLEUTER : 21 MAANDE

ONS DOGTERTJIE SE BOTTEL HET ONS WEGGEVAT SO 2 WEKE GELEDE. SY DRINK EGTER NOU BAIE MINDER MELK AS VOORHEEN. SY EET GOED EN DRINK WATER EN JUNIOR JUICE. SY DRINK ONGEVEER 250 ML MELK VIR DIE DAG. SY SUKKEL OOK BAIE MET WINDERIGHEID. ONS KAN EGTER NIE AGTERKOM WAT DIT IS WAT HAAR SO OMKRAP NIE. WAT KAN ONS VIR HAAR GEE. AS SY BAIE ONGEMAKLIK IS GEE ONS VIR HAAR BEHOEDMIDDEL.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou dogterjie se probleem toegeskryf kan word aan 'n laktose intoleransie of miskien 'n gluten of koring intoleransie.Hou op om haar enige melk of suiwel te gee en sien of sy verbeter. Indien nie probeer dan 'n koring vrye dieet vir minstens 7 dae en sien of dit vir haar help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.