Childhood Diseases

Question
Posted by: bekommerde ouma | 2010/02/13

Q.

kleinseun se lip

my 2 weke oue kleinseun het iets op sy bo-lip wat amper soos n verharding op die lippie voel, groot soos n moesie. Maar dit voel of dit regdeur die lippie loop na die binnekant van d lip. Wat kan dit wees, en moet dit uitgesny word? Indien wel, watter ouderdom want dit sal waarskynlik n probleem veroorsaak met voeding?
Baie dankie,

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is vir my moeilik om seker te wees oor hierdie deel van jou baba kleinsin se lip wat effens verhard is. Dit is miskien waar die twee dele wat sy lip gevorm het bymekaar gegroei het.Dit sal later miskien vanself verdwyn. Die beste sal wees om sy pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.