Childhood Diseases

Question
Posted by: ouma | 2009-01-09

Q.

kleinkind wil nie eet.

my kleinkind is 17maande, en wil nie eet en sy is kort,kort wakker. haar ma gee vir die chipies, koekies en yoghurt deur die dag want volgens die ma moet n kind snacks eet, maar as die kind haar ete moet eet dan wil sy glo glad nie eet nie. dan drink sy ook nog so 4 bekertjies oros deur die nag.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Soos jy seker baie goed besef is jou kleindogter se dieet glad nie van die beste nie. Sy het gewoond geraak aan al hierdie soet en ook souterige 'kos' en Oros. Geen wonder dat sy nie gewone kos wil eet nie.Ek sal hierdie vraag oorlaat aan ons Forum lede om te antwoord en ook om raad te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Felix | 2009-01-12

As jy bekomerd is kan jy altyd voorstel dat jou skoondogter vir haar n aanvulling gee, die Nido is n goeie produk en dan weet mens ten minste kry die kleintjie iets voedsaam in. Ongelukkig is daar baie politiek betrokke tussen skoondogters en skoonmas, so sterkte!

Reply to Felix
Posted by: lee | 2009-01-10

Ek kan nie glo daar is sulke onverstandige moeders nie... ek is stom!!! Dit is natuurlik vir u ' n moeilike situasie... baie sterkte :-)

Reply to lee

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.