Childhood Diseases

Question
Posted by: Penny | 2010/03/27

Q.

Kinders wat jok

Kan iemand asb vir my sê  hoe straf n mens kinders van 4+8 jaar wat vreeslik leuns vertel. Hulle word op n stout stoel gesit maar dit werk glad nie. Ek is nie gewoond daaraan dat kinders van daardie ouderdom so kan jok nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kinders wat jonger is as 6 jaar besef nie dat hulle leuens vertel nie.Indien hulle 'n leuen vertel is dit gewoonlik net as gevolg van hulle ryk verbeelding.Wanneer kinders van 6 jaar of ouer leuens vertel is daar 'n probleem.Daar mag verskillende redes wees bv aandag soek of nie wil ouers teleur stel nie. Dit is belangrik om te probeer om vir die kind te leer om net die waarheid te vertel en dat leuens onaanvaarbaar is. Wees geduldig. Wanneer die kind die waarheid vertel moet hy geprys word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Sarie | 2013/03/06

my dogter is nou 9 en het van kleins af vreeslike stories aangedra...toe het die onderwysers vir my vertel ek hoef nie te bekommer nie...dis 'n goeie vebeelding van 'n kunssinnige dogtertjie...vandag is ek ingeroep want sy vertel leuns...wat doen ek nou ? Ek is lus en vertel vir die onnie dis haar verbeelding !

Reply to Sarie
Posted by: susan | 2010/03/29

Ek leer myne van kleins af as sy die waarheid vertel kry sy nie pak nie bv, breek ''n glas en sy kon dadelik se dan help ek haar skoon maak en prys haar dat sy DADELIK kom se he. Haar verbeelding is ook groot en ek laat haar toe om dit te geniet en speel gewoondelik saam.

Reply to susan

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.