Childhood Diseases

Question
Posted by: natasha | 2012/09/19

Q.

kind piepie

hi dr
My seuntjie het eveskielik begin bed nat maak hy doen dit nou van donderdag af hy maak ook sy bed nat by die skool is daar iets vout.
Hy het dit nooit tevore gedoen nie. Kan dr help asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik dat jou seuntjie miskien 'n blaas of nier ontsteking het. Dit is nodig dat sy uriene getoets moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anon | 2012/09/20

Hi Natasha

Jy sal ''n nuwe vraag moet pos met jou seuntjie se ouderdom. Anders kan die dr nie antwoord nie. Jy moenie onder hierdie vraag sy ouderdom plaas nie, want die dr sal dit nie sien nie - jy moet ''n nuwe vraag pos.

Reply to Anon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.