Childhood Diseases

Question
Posted by: Willie | 2011/01/08

Q.

Kind loop op tone

Ek het ''n vriendin wie se 2 jarige seuntjie gereeld op sy tone loop. Hy sal normaalweg begin loop en dan eweskielik op sy tone loop. Hy loop ook nogal vinnig op sy tone.
Wat kan die oorsaak/rede wees hiervoor?

Willie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Redelik baie kinders van hierdie ouderdom het die gewoonte om op hulle tone te loop.Aangesien hierdie seuntjie al twee jaar oud is moet hy deur 'n fisioterapeut ondersoek en daarna behandel moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.