Childhood Diseases

Question
Posted by: buddie | 2010/05/06

Q.

kind huil haarself uit

My vrou het ''n dagsorg , een van die kinders, een van ''n tweeling is geneig om haar self uit te huil, so erg dat sy nie meer asem haal nie. Die pediater het vir die ma gese dat dit normaal is en sy moet haar nie daaraan steur nie , die kind sal vanself weer regkom. Nie die ma of my vrou kan of sal dat dit gebeur nie. My vrou het met die laaste keer wat sy so gehuil het , haar gesig met ''n waslap(effens koud) afgevee en die kind het dadelik weer reggekom, is hierdie ''n normale situasie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie 'n normale situasie as sulks nie, maar hierdie gedrags probleem kom baie dikwels voor onder kinders van hiedie ouderdom. Hierdie meisie se probleem word in Engels 'breath holding attacks' genoem. Hierdie aanvalle sal gebeur wanneer sy nie haar sin kan kry nie of waneer sy baie kwaad of gefrustreerd raak.Dit is 'n tydelike gedrags probleem. St sal elke keer weer vanself begin asemhaal maar die aanvalle is baie skrikwekkend vir ouers en oppassers. Dit sal help om liggies op haar gesig te blaas wanneer sy ophou om asem te haal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.