Childhood Diseases

Question
Posted by: Karla | 2010/08/03

Q.

Kiestande

Hello Dokter,

My 2 jarige dogtertjie is besig met haar kiestande, die 2 onderste tande se puntjies is deur en die boonste 2 is wit en geswel. Sy wil niks eet nie, drink net baie water en haar Nido melk. Sy hoes nog so bietjie van die brongities wat sy gehad het. Sy het Sondag koors van 38.2 gehad en nadat ek vir haar pynstroop in gegee het het sy nog nie weer koors gekry nie. Is dit die tande wat haar nie wil laat eet nie of kan sy dalk ''n seer keel he van die hoes? Wat kan ek vir haar gee vir die seer keel?

Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat dit well jou dogterjie se kiestande,veral die boonste tande wat nou wil deurkom wat haar nie wil laat eet nie. Sy drink wel haar Nido en baie water.Dit sal miskien help om Panado of Calpol stroop net een keer per dag en net indien nodig vir pyn te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Karla | 2010/08/03

O ja Dokter, sy kla ook dat haar ore seer is.

Dankie.

Reply to Karla

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.