Childhood Diseases

Question
Posted by: Zelda | 2009/06/19

Q.

Kids

My kinders albei kners op hul tande en tandrim

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n gewoonte wat baie moeilik is om te behandel. Die goeie nuus is dat hierdie tandekners gewoonte gewoonlik vanself sal verdwyn wanneer jou kinders hulle permanente tande begin kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Zelda | 2009/06/26

Dan is die ander vraag, ek vat hulle albei vir check-ups die 2de July by die pediater, wat kan ek hom vra om na te kyk. Soos byvoorbeeld, die kinders wat albei so aggresief is en die oudste een wat sy jonger boetie so onsettend terg dat dit hom skoon agressief maak. En die ander ding is, albei my seuns is besig, sit nie vir ' n oomblik stil nie. Hoe kan ek dit aan hom verduidelik..

Reply to Zelda
Posted by: Anonymous | 2009/06/19

So, wat' s die vraag?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/06/19

So, wat' s die vraag?

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.