Childhood Diseases

Question
Posted by: jef | 2008/10/21

Q.

keer met hande

Ek verstaan dat my seun 4 en half maande nou sy hande moet uit steek en keer as hy voor of na die kante toe val, of net begin keer. Wat kan ek doen om dit vir hom te leer.
dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba sal nog leer hoe om met sy hande te keer wanneer hy val. Hierdie mylpaal gebeur gewoonlik wanneer babas omtrent 6 maande oud is. Intussen kan jy hom help om te leer keer deur om hom te hou wanneer hy in die bad speel en sy arms leer swaai en beweeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.