Childhood Diseases

Question
Posted by: Em | 2009/01/14

Q.

Kan dit dalk Bosluiskoors wees?

Beste Doc,

My 5 jarige dogtertjie het skielik van gisteroggend af begin koors kry. Die koors is taamlig hoog maar breek vinnig sodra ek vir haar medisyne gee. Sy kla ook van kopseer, maar net terwyl sy koorsig is. Ek is effe bekommerd aangesien ons vanaf die 26ste tot die 29ste Desemberin die Wildtuin was met vakansie. Kan sy dalk moontlik Bosluiskoors onderlede hê ? Ek kry nie ' n enige snaakse bytplekke op haar lyfie nie, en ek weet ook nie hoe lank dit neem voor daar simptome is nadat die gogga gebyt het nie. Moet ek maar nog ' n dag of twee die koors dophou of wat staan my te doen? (As sy koors het voel sy siek, maar as die koors weg is makeer sy niks.)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is baie bekommered oor jou dogter se hoe koors veral omdat julle onlangs die wildtuin besoek het. Ek vermoed dat sy miskien aan malaria ly.Sy moet dadelik deur 'n dokter ondersoek word. Laat asb vir my weet wat gebeur.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: me | 2009/01/14

Malaria?

Reply to me

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.