Childhood Diseases

Question
Posted by: Elsa | 2012/08/07

Q.

Kamer deel met baba

Prof, ons dogtertjie is 14 maande, sy slaap vanaf 4 maande in haar eie kamer en bedjie. Ons gaan weg hierdie naweek en sy sal heel moontlik by ons in die kamer moet slaap in haar cot. Sal dit n verskil maak in haar slaappatroon? Sal ons sukkel om haar na die naweek weer terug te skuif na haar eie kamer en bed of moet ons liewer probeer om haar vir die naweek alleen in n ander kamer te laat slaap? Dit is n vreemde plek so ek wil net nie he sy moet wakker word in die nag en dan nie weet waar sy is nie, alles vreemd en ons nie langs haar nie!
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kinders van hierdie ouderdom hou gewoonlik glad nie van enige verandering in hulle roetiene. Die beste sal wees dat sy by julle in die kamer moet slaap. Hopelik sal sy weer gou gewoond raak aan haar eie kamer wanneer julle weer tuis is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.