Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009/04/28

Q.

Kalsuim en Yster Aanvulling

Hi,

Al voorheen aan U geskryf, my 8 maande oue baba het van geboorte af maag probleme of te hard of diarahee. Is nou op Allernova, al melk wat vir haar geskik is. Gehoor van alternatief bokmelk, maar in Namibia is dit nie verkrygbaar as formule. Of rysmelk.

Eerste vraag is bokmelk of rysmelk geskik as ek in die hande sou kry?
Tweede vraag, of dit nodig is om vir haar Floradix Kalsuim of Yster aanvulling te gee. ' n " Baby Expert"  sê  is nodig dat babas die aanvullings kry, aangesien formule melk en kos nie genoeg daarvan in het nie. Sal ook jou kind beter laat slaap.

U mening daaroor?

Dankie
Adell

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Allernova bevat genoeg kalsium en yster. Daar is geen rede om extra yster en kalsium as aanvulling te gebruik nie. Dit is uiters moeilik om rysmelk in die hande te kry. Ek is altyd bekommerd oor bokmelk wat nie goed gesteriliseer is nie. Dit kan sekere siektes veroorsaak en boonop het bokmelk geen foliensuur [folic acid] en kan in sekere gevalle 'n ernstige vorm van anemie veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.