Childhood Diseases

Question
Posted by: Jenn | 2009/01/27

Q.

Ivm post 998 nog ' n vraag asb!

Hallo dokter.
By vraag 998 " Sleeping in camp cot"  het dokter vir die ma gesê  dit is okay as haar kind in die camping cot slaap solank dit nie vir te lank is nie. My seun word nou een en hy slaap al van geboorte af in sy camping cot. Ek was van plan om hom nog lank daarin te laat slaap want hy slaap vreeslik rof deur die nag. Hy sit partykeer sommer half regop teen die kant van die kot en slaap.

Is dit dus sleg vir hom om so lank in die camp cot te slaap? Moet ons ' n ander tipe bed vir hom kry? Hy is baie rof in die nag so ' n bed met rame gaan nie werk nie. Moet ons eerder dan ' n hout kot kry?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

'n Hout kot sal beslis beter wees veral omdat ek bekommerd is oor die uitwerking van die sagte camp cot in die lang termyn op jou baba se rug.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.