Childhood Diseases

Question
Posted by: BEKOMMERDE MA | 2012-07-09

Q.

IS KIND ASMATIES?

MY DOGTERTJIE {3JR 11 MAANDE] HET ELKE 2 WEEK N KEEL INFEKSIE EN HOES DAN VERSKRIKLIK VERAL IN DIE NAG. DIE DOKTER SE SY KAN ASMATIES WEES. DAAR IS N GESKIEDENIS VAN ASMA IN ONS FAMILIE. SY " WEEZE"  GLAD NIE EN HOES NET AS SY BAIE, BAIE ROND GEHARDLOOP HET. KAN DIT ASMA WEES?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam met jou dokter. Jou dogtertjie het beslis die simptome van asma. Dit is nodig dat sy op die regte behandeling moet begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: BEKOMMERDE MA | 2012-07-10

DIIE HUISDOKTER HET BUDEFLAM 100 GENTLE-HALER VIR MY KIND VOORGESKRYF. NOU WIL EK NET SEKER MAAK, AS SY N VERKOUE KRY OF KLA VAN PYN/HOOFPYN, KAN EK VIR HAAR GEWONE OOR DIE TOONBANK MEDISYNE BY DIE APTEEK KRY EN GEE?

Reply to BEKOMMERDE MA
Posted by: BEKOMMERDE MA | 2012-07-10

DANKIE

Reply to BEKOMMERDE MA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.