Childhood Diseases

Question
Posted by: Help | 2011/02/11

Q.

Is dit mediese problem?

Het bietjie raad nodig. My seun word in April 8 jaar oud, baie gelukkige seuntjie met geen probleme waarvan ek weet nie en doen goed op skool. Die probleem is dat hy met tye sy broekie vuil maak, ek is al raad op oor die probleem. Ek het hom al gevra daaroor, sy antwoord is dat hy te laat is vir die toilet maar dit worry my omrede hy al amper 8 is. Wat doen ek?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om jou vraag met sekerheid te antwood. Daar word spesifiek melding gemaak van die feit dat jou seun gelukkig is en op skool presteer. Hierdie probleem word 'enkoprese' genoem en daar is gewoonlik 'n onderliggende sielkundige probleem vir hierdie gedrag.Die beste sal wees om in elk geval 'n kindersielkundige te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.