Childhood Diseases

Question
Posted by: ANNETJIE | 2012/04/20

Q.

INSULIN WEERSTAND

My dogter is 5 jaar oud ,sy is issulin weerstandige,bloedtelling is 11.0.Wat gebeur verder,su is aktief,sy doen modern dansse en hou nogal van oefening,ek hoor als wat sy eet sit in vet om,wat moet sy eet

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Insulien weestand kom al hoe meer dikwels voor in kinders. Die rede hiervoor is nie bekend nie,maar gaan gepaard met die probleem van kinders wat oorgewig is.Insulien is 'n hormoon wat in die pankreas geproduseer word.Die pankreas is 'n klier wat agter die maag le. Insulien weerstand gebeur wanneer die pankreas te veel insulien vervaardig en die selle in die ligaam weerstand het teen die insulien.Enige kind of persoon wat oorgewig is is geneig om hierdie probleem te ontwikkel.Dit is uiters nodig dat jou dogter gewig moet verloor. Dit sal die probleem van insulien weerstand heelwat verminder. Dit is nodig om 'n dieetkundige te raadpleeg. Maak ook seker dat jou dogter elke dag gereeld oefen and sover moontlik aktief is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.