Childhood Diseases

Question
Posted by: Lida | 2011-08-02

Q.

Inentings

My dogtertjie van 9 maande het Vrydag(die 22/7/2011) haar inentings gekry teen masels en waterpokkies.Sy is verskriklik geirriteerd en haar slaap patroon het baie verander.Sy was altyd ''n baie goeie slaper en die afgelope week slaap sy " onrustig"  en is kort kort wakker.Kan dit nog die newe effekte wees van die inentings - maar dit is al meer as ''n week later, of is daar '' n ander verduideliking?Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gewoonlik kan hierdie soort newe effekte voorkom vir omtrent twee dae na die inenting. Meer as 'n week is reeds te lank. Daar is miskien 'n ander rede dat jou baba dogtertjie so onrustig is, veral tandekry of miskien 'n oor ontsteking.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.