Childhood Diseases

Question
Posted by: tears | 2008/08/26

Q.

immuniteitstelsel

Dr,

My dogtertjie van 18 maande sukkel ek mee. Sy is nou alweer siek, het griep/lugweginfeksie.

Wat kan ek vir haar gee om haar immuniteit te " boost" . Sy is by die huis met ' n nanny en was die afgelope 18 maande al 6 keer in die hospitaal die laaste was einde junie met adeno virus.

Ek weet nie meer nie.......

Ek' t nou viral choice vitamine gekoop maar kan dit nou nie gee saam met haar medikasie nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek neem aan dat jou dogtertjie tydens 'n antibiotika gebruik.Dit sal haar baie help om 'n probiotika te gebruik soos Probiflora vir kinders een keer elke dag.Hou aan met die Probiflora totdat die winter verby is.Wanneer die antibiotika klaar gebruik is kan sy beslis met die Viral choice junior begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.