Childhood Diseases

Question
Posted by: tears | 2009/02/18

Q.

immunisering

Hi Doc,

Ek' s baie bekommerd. My dogtertjie het nie die laaste 3 immuniserings gehad nie.

Ek kan dit nog opvang nie waar nie? As sy nou bv masels kry ek dink sy het die ent gehad sal sy baie siek word as sy nei gehad het nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede vir kommer nie. Sy kan nog al haar immuniserings kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Sr Victor | 2009/02/18

Hi, hoe oud is jou dogtertjie? Ek is ' n primere gesondheids kliniek sister en spesialiseer in babas en immuniserings ens. Jy kan altyd jou baba se immunisering opvang, en dit is belangrik dat jy dit so gou as moontlik doen. Ons volg ' n opvolg skedule dan en sorg dat sy die belangrikes eerste kry oa. masels.
Ek sal jou enige tyd kan help as jy wil ... weet nie waar jy bly nie. Ons kliniek is in Centurion. As jy my wil -|- ak is jy meer as welkom by Bronberrik Apteek 0126534191.
Sterkte dit is maar ' n moeilike ding vir ' n ma om ' n baba te laat inspuit, maar ons sal jou graag help en bystaan.

Groete
Sr Tulise Victor

Reply to Sr Victor

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.