Childhood Diseases

Question
Posted by: Eileen | 2013/02/06

Q.

Immunisasie

Hi Dr, na my seuntjie se 6 weke immunisering was hy ONGELOOFLIK moeilik vir n week, geen koors gehad net baie huilerig gewees. Dis nou tyd vir sy 10 weke immunisering en eks baie bang dit gebeur weer. Is al die spuite verondertel om kinders krapperig te maak en kan is dit algemeen?

Hy het ook erge refluks, is daar soos oefeninge (soos fietsie ry met die beentjies vir hardlywigheid) wat mens kan doen om die spiere en kleppie te oefen en refluks se behandeling so te benader?

Dankie byvoorbaat

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit gebeur nie baie dikwels nie dat 'n baba so lank na die immunisering inspuiting aanhou om kraperig te wees. Hopelik sal dit nie weer gebeur nie.
Ongelukkig is daar geen oefeninge wat jou baba se refluks sal help. Gelukkig sal hy sy refluks met tyd ontgroei.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.