Childhood Diseases

Question
Posted by: OA | 2009/04/02

Q.

Iets anders as melk

Hallo
Baie dankie vir al die raad wat u altyd gee.

My dogtertjie is amper 1jaar oud en wil niks anders drink as haar melk nie. Ek het al verskeie kere probeer. Appelsap met water verdun, rooibos tee met en sonder melk selfs water.
Wat moet ek doen. Hoe leer ek haar ook om uit ' n bekertjie te drink?
Op watter ouderdom kan ek vir haar (sagte) droee vrugte gee?

Weereens baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hou aan om melk te gee.Daar is geen probleem met dit nie. Probeer gereeld om haar te leer om uit 'n baba beker te drink.Daar is geen rede om te bekommer indien sy nog nie gereed is om uit 'n beker te drink nie. Wees geduldig, alles sal met tyd regkom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.