Childhood Diseases

Question
Posted by: Leandre | 2012/03/05

Q.

hy sien " tannie" 

hi

Ek weet dis baie simpel. maar ek is raadop. my seun is 2 jaar 5 maande oud. hy sien dinge wat ons nie kan sien nie. hy sien die " tannie'' maar dit hom baie bang. Soos gister het hy gespeel en iewers skielik skree hy en ek moet hom optel, hy het so gebewe. En ek vra hom wat het hy gesien en dan se hy vir my hy kan nie se nie! en hy loer kort kort asof iemand daar is. Is dit normaal? hy freak my nogal uit! Dit het die hele naweek so gebeur.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien jou seuntjie net eenmaal hierdie verskynsel gesien het sou ek gese dit is miskien as gevolg van iets wat hy miskien geeet of gedrink het. veral 'aspartame' wat in Diet Coke gevind word. of as gevolg van stres. Maar aangesien hy menige kere hierdie verskynsel gesien het, is dit heel moontlik dat jou seuntjie psigies is en dat hy parapsigologiese verskynsels sien dvs hy beskik oor ekstrasensoriese of psigokinetiese magte.Dit sal help om 'n nagliggie in sy slaapkamer te gebruik. Lees verder op Google: 'Children who see apparitions or ghosts' en soek vir die webwerf: www.pereceptivechildren.org en lees veral wat Athena Drewes oor hierdie kinders skryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: Susan | 2012/03/15

My kleindogter van 3jaar 3maande is nou sowat 5maande van die doeke af en daar is geen probleme bedags nie maar sy maak snags die bed nat. Ons beperk die hoeveelheid wat st saans drink en sy gaan toilet toe voor sy gaan slaap maar so teen 2uur snags is sy nat. Ons sukkel om haar wakker te maak sodat sy voor daardie tyd ( so omtrent 11uu/12uur ) die toilet kan gebruik.
As ons haar wel wakker kry is sy gewoonlik baie omgekarp/huilerig en wil die meeste van die tyd nie piepie nie.

Ons maak regtig ''n ophef daarvan as sy wel droog is in die oggend en raas nie met haar as sy nat is nie.

Kan ons vir haar saans Enur druppels gee of moet ons dii nog kans gee ?

Sy is ''n gelukkige dogtertjie gaan goied aan in die kleuterskool en is gesond.

Ek sal regtig u hulp waardeer.

Dankie

Reply to Susan

Posted by: Edie | 2012/03/06

Meskien het hy iet op TV gesien wat hom onstel het. Dalk is dit nie eens iets wat vir jou opvallend was nie, maar tog ''n indruk op hom gemaak het, soos ''n tannie wat op iemand geskree het. My seuntjie (3) " sien"  gereeld die krokodil wat sy dummy kom steel het en dan moet ons eers die krokodil huistoe jaag, voor hy in die vertrek ingaan.

Reply to Edie
Posted by: R | 2012/03/06

Leandre, gaan bietjie na die parenting forum toe, wil graag daar met jou chat.

Reply to R

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.