Childhood Diseases

Question
Posted by: l | 2009/12/07

Q.

Huiswerker en TB

Goeiedag Dokter,

My huishulp se 8jr oue seun is gediagnoseer met tb. Sy self is brandmaer en het gereeld verkoue simptome, sy hoes en snuif. Ek vermoed sy kan dit dalk ook onder lede he. Sy kom slegs een maal per week in.

Ek weet nie veel van tb nie, net dat dit gevaarlik is en aansteeklik. Wat is die risiko vir my kinders?

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

TB is baie aansteeklik veral onder kinders. Jou kinders is by geboorte ingeent teen TB met die BCG inenting. Hierdie inenting sal jou kinders beskerm teen erge TB maar in sekere gevalle kan hulle nog TB kry. Dit lyk asof die bediende wel aan TB ly en dit is belangrik dat sy na 'n kliniek moet gaan om getoets te word. Ek sal aanraai dat jou kinders ook getoets moet word om seker te maak dat hulle gesond is. Die pediater kan hierdie toets reel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.