Childhood Diseases

Question
Posted by: THEA | 2011/10/10

Q.

HUILERIGE 3 JARIGE

MY DOGTER GAAN DEUR ''N SKEISAAK. SY HET ''N DRIEJARIGE DOGTERTJIE WAT BAIE HUILERIG IS. KAN NIE MET HAAR HUIS HOU NIE. IS DAAR ''N KALMEER STROPIE WAT ONS VIR HAAR KAN GEE OM TE HELP VIR DIE DAE WAT DIE SO ERG IS.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat die oplossing vir jou kleindogter se gedrag 'n kalmeer stropie is nie. Ek is bekommerd dat sy so huilerig is en die beste sal wees om 'n kindersielkundige te raadpleeg. Jou kleindogter het beslis hulp nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.