Childhood Diseases

Question
Posted by: charmaine | 2012-04-10

Q.

huilende baba

my baba seuntjie is 8 weke oud, hyt so 2 weke trug elke aand klokslag 5 uur begin huil-hou biekie op en huil weer vir n ruk tot so 7 uur dan raak hy aan di slaap seker maar moeg van die gehuil, kan dit koliek wees en wat kan ek gebruik wat werk? hy het reflux ook maar het nexiam en nestargel wat dit in toom hou.hys op novalac ar en sd in die aande.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is byna seker dat jou baba seuntjie 'n probleem het met sy refluks behandeling. Ek vermoed dat die Nestargel hom ontstel. Hoekom is hy op beide Nestargel en Novalac AR wat 'n spesiale refluks formule is? Die beste sal wees om die Nestargel te stop. Indien hy nog aanhou om gereeld te huil sal dit miskien nodig wees om die Novalac AR te verander na die gewone Novalac formule.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: charmaine | 2012-04-13

Hyt nogsteeds sy melkies opgegooi voor ek nestargel probeer het, ek gee ook glad nie meer die nexiam nie en hyt nog nie weer opgegooi nie. Kan ek dan voortgaan met die gel in die SD formule? Ek het ook maar bennets colic mix gaan koop en gee vir hom net in die aande en huil glad nie meer nie?

Reply to charmaine

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.