Childhood Diseases

Question
Posted by: Rika | 2011/04/29

Q.

Huilende baba

My seuntjie is 5weke oud,en ek borsvoed.Soms voel dit asof ek nie melk het nie,wat my laat wonder of dit die oorsaak is dat hy amper pal en permanent huil/skree.Is hy honger?Is my melk genoeg?Ek weet nie meer wat om te doen nie.As hy wakker is,is hy net stil as ek hom optel.Is daar iets wat ek kan doen of neem wat my melk te vermeder?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit kan wel die geval wees dat jou babatjie honger is. Die beste sal wees om een van sy voedings te verander na 'n formule soos miskien Lactogen1.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.