Childhood Diseases

Question
Posted by: elle | 2010/05/12

Q.

huil buie help asb

Dr, my 6 en half oue maande baba dogterjie het gelyk of sy begin verkoue kry so 3 dae terug, haar neusie het geloop en sy het baie genies, toe het die neusie begin toe gaan, ek het vir haar sinumax stroop gekry. sy kry vreeslike huil buie,het nou die aand 2ure aanmekaar geksreeu en wil nie drink nie.sy hou net aan huil. gisteraand het sy eers 01:30 tot ruste gekom en was weer 04:00 wakker, en het 3keer sulke huil buie gekry.sy het nie koors nie en ook nie oorpyn nie.sy het reeds 2tandjies gesny.haar maag gaan goed.wat kan dit wees? ek is raadop.sy het nooit van tevore so gehuil nie, en ek kan nie agterkom wat fout is nie.ook as ek vir haar medisyne gee, slaap sy glad nie die aand nie. sy is op infasoy, milk and lactose free melk. eet goed. so ek weet nie wat dit kan wees nie. help asb!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is byna seker dat jou baba se huilbuie toegeskryf kan word aan 'n newe effek van die Sinumax stroop. Sinumax bevat pseudoefedrien wat nie vir kinders onder twee jaar mag voorgeskrf word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Anon | 2010/05/14

Watter apteek is hierdie wat sulke medisyne vir ''n 6 en ''n half maande oue baba gee????? Die arme kind

Reply to Anon
Posted by: elle | 2010/05/13

haar buie het begin voordat ek vir haar die stroop gegee het. dit kom voor net in die aande. is daar iets anders wat dr kan voorskryf as hulle grieperig is, as sy so huil begin haar borsie hees klink, weet nie of sy dalk pyn op haar borsie het nie? voorheen het die apteek vir haar flusin -s gegee vir verkoue, maar sy slaap glad nie as sy dit gedrink het nie.

Reply to elle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.