Childhood Diseases

Question
Posted by: nicolien | 2012/03/08

Q.

hoofpyn gepaard met duisligheig en kop wat draai

Ek het. So 3 weke terug in die bed gele daar het n duisligheid oor my gekom my lyf het half lam geword my kop het begin draai en toe ek my oe oopmaak toe draai dit saam my kop, was nou al by 5 dokters elke een het n ander storie en niemand kan my rerig vertel wat die eintlike oorsaak is nie. Ek sit nou nog met hoofpyne wat nie wil weg gaan nie voel nog so half duisligheid en die draaiery in die kop daar het al bloed by neus uitgekom as ek hom blaas en dis gewoonlik as ek hoofpyn het, my kakkebene voel soms lam asof hulle nie wil werk nie en ek sukkel soms om te sluk wat kan die oorsaak wees

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is die webwerf vir kindersiektes, maar dit is uiters belangrik dat 'n diagnose van die oorsaak van jou simptome gemaak word. Daar bestaan baie redes vir hierdie soort simptome en dus is dit belangrik om die regte spesialis te raadpleeg. Die beste sal wees om 'n neuroloog te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.