Childhood Diseases

Question
Posted by: Lee | 2012/02/20

Q.

Hoeveel woorde?

Goeie dag Dokter,

My seuntjie word April 2 en kan tot op hede nog nie eens 10 woorde se nie. Sy ander mylpale is reg, hy is gesond. Moet ek bekommerd wees? Hoeveel woorde moet ''n kind van hierdie ouderdom kan praat?

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kinders van 2 jaar kan gewoonlik tot 100 woorde se, maar baie kinders veral seuns is 'n bietjie stadig om te begin praat. Indien jou seuntjie 25 woorde of minder se wanneer hy 3 jaar oud is moet hy 'n spraakterapeut raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.