Childhood Diseases

Question
Posted by: Alice | 2012/01/16

Q.

hoeveel slaap nodig op 18mnde

Hoeveel slaap het my baba nodig op 18 maande?

Sy slaap op weeksdae tussen 1,5 en 2 uur by die skool (net een slapie op n dag 12h00 tot 14h00)

Gewoonlik slaap sy dan snags van 8 tot 5 (9ure) maar ek dink sy word baie moeg. Ongelukkig as sy 5uur wakker word wil sy nie verder slaap nie, al is sy moeg.

Naweke slaap sy 2 of 3 keer per dag en dan net n halfuur of n uur op n slag, maar dan is sy minder moeg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas van 18 maande het omtrent 13 uur slaap nodig per dag van 24 uur;2 uur in die dag en 11 uur in die nag.Elke kind is anders en dit sal uiters moeilik wees om jou baba se slaap patroon nou te verander.Naweke slaap sy beter en sy is nie so moeg nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.