Childhood Diseases

Question
Posted by: ami | 2009-01-21

Q.

hoeveel melk en kos

Hi
MY dogtertjie is 9maande oud. Ek is nie seker hoeveel kos en hoeveel melk om vir haar te gee nie,
Huidiglik Drink sy 5:30 as sy wakker word 150ml eet 8uur pap omtrent ' n halwe koppie, dan drink sy 9uur ongeveer 100ml melk. 11:30 kry sy by die dagmoeder pap(hoender of maalvleis, groente en rys of aartappel) 12uur drink sy weer omtrent 150ml.
3:30 drink sy weer omtre 100-150ml en so 4:30 bietjie sap wat ek nou vir haar begin gee het. 5:20 eet sy dan ' n vrug of 125ml purity of 100ml yoghurt. 18:30 drink sy dan haar laaste bottel van 200ml.
Dit warieer die hoeveelhede. SOms minder. Kry sy genoeg kos en melk?

Baie jammer vir al die vrae maar as nuwe ma is ek baie bang my kind kry nie die regte voeding nie.

Baie dankie vir die hulp en lekker dag

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Om jou vraag te antwoord is dit belangrik dat ek inligting het oor jou baba se huidige gewig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Amy | 2009-01-22

Ek dink jy doen uitstekend!! My seun is dieselfde ouderdom en weeg ook 9kg en ek' s gelukkig as ek helfte daardie hoeveelheid in hom in kry! My dokter het aangeraai dat ek nie moet stres nie. Solank hy weeg wat hy moet weeg, is alles ok. En onthou - sy sal nooit honger gaan nie - sy sal jou laat weet as sy rasend is..

Reply to Amy
Posted by: ami | 2009-01-22

Jammer sy weeg omtrent 9kg

Reply to ami

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.