Childhood Diseases

Question
Posted by: Anita | 2010/04/19

Q.

Hoeveel formule

Goeiemiddag Dr,

Ek wil graag weet hoeveel formule my 6 maande oue tweeling moet drink per dag? Hulle was 6 weke vroeg, maar het baie mooi gewig opgetel, en weeg 6kg en 8kg onderskeidelik. Hulle eet ook al 3 maal per dag - ryspap in die oggend (4 lepeltjies), yogurt of vrugte purity in die middag (4 lepeltjies) en dan groente in die aand (3/4 lepeltjies afhangend van hoe vullend die spesifieke groente is).

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou 6kg baba het 140ml X 6 =840ml formule nodig per dag en jou 8kg baba 140ml X 8 =1120ml

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: dagmoeder | 2010/04/20

Ek het ''n dagsorg,een van die kinders ''n seunjie weier om dankie te se wanner hy enige iets ontvang, by die huis gaan dit dieselfde, sy moeder se sy is al raadop met die kind.

Reply to dagmoeder

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.