Childhood Diseases

Question
Posted by: Jeane | 2008/07/15

Q.

hoes in nag

Ek vermoed my seuntjie het 'n post nasal drup wat oorgebly het na 'n verkoue. Hy het geen koors nie, maar kry so 2/3 erg hoes buie in die nag. Ek het al Nitepax/Trifem/Bronchoped ens probeer, maar niks wil dit hoes regtig wegneem nie, wanneer moet ek dokter toe gaan met so hoes?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome is miskien die eerste tekens van asma. Raadpleeg sy pediater in die verband.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lexi | 2008/07/15

Het jy al Pholtex Junior probeer? Dit is werk nogal vir my seuntjie om die lastige naghoes te onderdruk. Hy sukkel ook erg met post nasale drip en sy pediater het Nasonex voorgeskryf - maar dit is vir langtermyn.

Sterkte :-)

Reply to Lexi

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.