Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2012/08/20

Q.

Hoes

Hi Dr - dankie vir al die vorige raad. Net 2 vragies. My dogtertjie (3jaar oud) het n droe hoes. geen koors of slym nie - wat moet ek haar gee. Kan ek vir haar Lincopet gee? Volgende vragie: sy praat baie onduidelik ook. Sy babbel baie en praat baie maar die woorde vorm nie soos dit moet nie - niemand in die huis vestaan haar nie - net haar 2ling suster. Moet ek haar nog kans gee of na n spraak terapeet toe vat? Daar is niks fout met haar gehoor nie.
Baie Dankie
Vriendelike Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dankie.Indien jou dogtertjie se hoes vir haar nie pla nie of wakker hou nie is daar geen rede vir enige hoesmiddels.Indien sy elke aand hoes en hierdie hoes het al vir meer as twee weke aangehou, is dit miskien 'n simptoom van asma. Indien dit wel die geval is moet sy deur 'n pediater ondersoek word.
Dit is ook nodig dat sy 'n spraakterapeut moet raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.