Childhood Diseases

Question
Posted by: Lee | 2012/03/22

Q.

Hoes

Goeiedag Dokter,

Ons het ''n jaar gelede getrek van Pretoria na ''n meer tropiese klimaat. So 3 weke gelede het my seuntjie (7) begin hoes. Ons was verlede week by die dokter waar bevind is dat hy nie post nasale drip het nie, sy longe is ook skoon. Hy is wel getoets vir " whooping cough"  en dit is negatief. Na ''n kursus antibiotika is die hoes steeds nie weg nie... hy het geen ander simptome nie, maar kla net dat dit voel of " iets blok"  in sy keel. Hy hoes nie in die nag nie.

Wat staan my te doen?

Baie dankie soos altyd :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Goeiedag. Jou seuntjie se hoes is tipies van 'n "Habit Cough" Wat hier baie belangrik is die feit day hy snags nie hoes nie.Daar is partykeer 'n rede vir hierdie soort hoes,soos miskien iets by die skool wat hom pla.Die hoes sal met tyd vanself ophou.Geen behandeling is nodig nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.