Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2011/01/05

Q.

Hoes

Hi Dr

My seuntjie 4jr oud het n slymerige hoes. Geen koors, maar word bietjie naar. Wat kan ek vir hom gee om van die slym en hoes onstlae te raak?
Net nog n vraag, is daar n veskil in NAN 2 en NAN 3?
My 2ling dogterjies weier om NAN 3 te drink, hulle is nou 1yr en 6mnd - kan ek hulle maar van die NAN afhaal eerder?

Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou seuntjie as gevolg van 'n 'post nasal drip' hoes. Dit is die slym wat in sy maag afloop wat hom bietjie naar laat voel.Gebruik Sterimar neusspuit soggens en saans om sy neus oop te maak en gee ook Mucospect stroop soggens en saans om die slym te verminder.
NAN 3 is 'n 'groei' formule vir kinders ouer as 12 maande.Dit is nie nodig om hierdie formule te gebruik indien jou kinders 'n goeie gemengde dieet eet. Die tweeling kan nou gewone volroom melk drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.