Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/07/12

Q.

Hoes

My seuntjie van 8 maande het ''n week terug Brongitus gehad. Hy was vir 7 dae op Zinnat, 5 dae op Prelone en ek het hom gestoom met die neubiliseerder. Hy het toe opgehou hoes. Hy het egter toe die antibiotieka klaar is, weer begin hoes en slaap sleg in die aand. Kan ek weer Prelone gee? Wat kan dit wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba het 'n virus ontsteking, vermoedelik die RS Virus, wat simptome van 'n verkoue en brongiolotis [nie brongitis] in babas van hierdie ouderdom veroorsaak.Aangesien hierdie 'n virus ontsteking is sal antibiotikas nie help nie. Prelone is 'n kortisoon stroop wat veilig is vir babas van herdie ouderdom maar daar is geen rede om hierdie middel te herhaal nie.Brongiolotis neem omtrent 14 dae om te genees en jou baba sal die virus deur sy eie immuunstelsel behandel.Dit is nou belangrilk om sy neusie oop te hou deur om soutwater druppels soos Salex gereeld te gebruik.'n Probiotika soos Reuteri druppels vir 10 dae sal sy immuunstelsel nou opknikker.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Fanie | 2010/07/27

Ek is gediagnoseer met brongitus, ek is op sterk antibiotika maar het nog steeds hewige hoesbuie, hoe lank gaan die buie aanhou en wat kan ek gebruik om die buie te bedaar.Kan ek weer van vooraf siek word?
Baie dankie

Reply to Fanie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.