Childhood Diseases

Question
Posted by: ELIZABETH | 2010/03/01

Q.

HELP BABA OM DEUR TE SLAAP

GEE MY ASB RAAD. MY BABA IS VOLGENDE WEEK 4 MAANDE OUD EN WEEG 8.5KG. HY KRY 6X 175ML MELK (LACTOGEN) PER DAG, WAARVAN DIE LAASTE OM 18:15 IS NADAT HY GEBAD IS. EK HET HOM IN N ROETINE VANDAT HY 2 MAANDE OUD WAS. HY WORD NOGSTEEDS IN DIE OGGEND URE TUSSEN 1:00 EN 3:00 WAKKER VIR N BOTTEL, MAAR SAL SOMS TOT 4:30 SLAAP. HOE KAN EK HOM KRY OM TE BEGIN DEUR SLAAP TOT ONGEVEER 5:00? EK HET GELEES BABA''S TEEN SY OUDERDOM KAN 10 URE GAAN SONDER OM TE EET. EK KAN NIE SY BAD TYD SKUIF NA LATER NIE, AANGESIEN HY HUILERIG IS TEEN 17:45 EN DAN WIL BAD EN SLAAP. ENIGE RAAD?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba vorder baie goed en sy gewig is ver bo die gemiddeld vir sy ouderdom [7kg] Sy roetine is goed en wanneer hy met vaste kos begin sal hy miskien effens langer deurslaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: vernita | 2015/10/02

hi almal. my baba seuntjie is nou amper 3 maande oud. ek sukkel net so met hom. hy slaap in die dag omtrent net 2 ure op die meeste. in die aand word hy elke halfuur tot uur wakker. wat moet ek doen?enige raad?

Reply to vernita
Posted by: ziskia Geldenhuys | 2015/06/15

Goeie dag ek is n ma van n 6 maande oue baba seuntjie . Hy weeg 8.5kg en wil nie meer melk drink nie, hy is op Nan hy eet al vaste kossies van 5 maande voor gestel deur my dokter. Op n aand word hy 15+ keer wakker soms elke 10 minute, dan drink hy as hy wil he melk of anders tee en slaap weer, hy is vreeslik onrustig . Deur die dag sukkel hy ook om te slaap, die geringste geluid maak hom wakker en dan wil hy nie weer slaap nie. So gaan dit al van sy geborte, hy is met n c-section gebore. Asb ek is raadop, enige raad?

Reply to ziskia Geldenhuys
Posted by: NM | 2010/03/03

Van my baba-boeke stel voor dat ''n mens vir hulle al hoe minder melk moet gee as hulle wakker word in die nag (bv. gee 150ml ipv die gewone 175ml bottel en maak dit dan elke week minder).

Of probeer om vir jou babatjies ''n dummy te gee as hy wakker word in die nag.

My babatjie is nou 19 weke en alhoewel sy die meeste aande deurslaap, raak sy so elke nou en dag 04h00 wakker. Ek het in die begin vir haar gevoer as sy wakker word, maar deesdae sus ek haar net weer aan die slaap en dan word sy eers weer 06h00 wakker.

Reply to NM
Posted by: blommie | 2010/03/02

My meisiekind is n jaar en 3 weke oud, sy eet al vaste kos van 2 maande af, sy slaap n uur in die dag en so drie ure in die aand, so glo my ek bid vir die dag dat sy nt meer of langer will slaap.

Reply to blommie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.