Childhood Diseases

Question
Posted by: K | 2012/07/18

Q.

Help asb - vervolg

Dankie dok, ek verstaan.
Ongelukkig het ons net 1 ouma beskikbaar (lol), en sy werk nog bedags, so hy moet skool toe gaan, ons het nie rerig ''n keuse nie. My vraag is net, hoe lank hou die skeidings angs aan, gaan hy eindelik oor dit kom? Joe, dit maak mens omtrent mal.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar bly nog die ander keuse van 'n goeie en betroubare oppasser by die huis. Jou babatjie is baie ongelukkig by die 'skool'. Hierdie soort skeidings angs kan vir langer as 'n jaar aanhou.Hopelik sal sy skeidings angs met tyd verminder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.